Kaapstad

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

21°C
26°C

7 day forecasts

Pa van vermoorde 8-jarige verskyn in hof

2009-11-16 16:05

Die pa van die vermoorde agtjarige, Moegamat Yunis Desai, het in die landdroshof in Mitchell's Plain verskyn, in verband met sy seun se dood.

Hy bly in aanhouding.

Desai het omtrent twee weke gelede van sy skool in Mitchell's Plain vermis geraak.

Sy liggaam is gister in bosse in Phillipi op die Kaapse Vlakte gekry.

Die saak is tot die 18de uitgestel.

'n Polisiewoordvoerder, André Traut, sê die omstandighede en oorsaak van die seun se dood word nog ondersoek.

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Marieta sê... Almal is skielik onskuldig as hulle uitgevang word.
Daar is dan ook gerieflikheidshalwe altyd iemand of iets anders wat moet pa staan vir hul dade.
'n Mens met haar geleerdheid behoord van beter te weet. Ek het vanoggend op RSG gehoor hoe goed sy nou is. Ek is bly vir haar part, maar dat sy haar straf moet kry is verseker. Sy het nie 'n idee hoe hulle slagoffers voel nie, die kwaad wat hulle aangerig het, sal altyd by onskuldige mense bly, jy kan dit nie net weg wens nie.
Hulle het, deur twee selfsugtige mense se toedoen, 'n knou vir die reg van hul lewens opgedoen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Fraud Investigator

Gauteng - Pretoria
Bridgena Barnard Personnel Group

Accounts Manager - Printing

KwaZulu Natal - Durban
Bridgena Barnard Personnel Group

SEnior C# Developer

Western Cape
Quiglies Solutions

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A6 2.4 Tiptronic
2000
R 100,890.00

CHEVROLET

Aveo 1.6 LS
2009
R 132,200.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Comfortline 5-dr
2009
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUT BAY

Single Residential R4,650,000

KWAAIWATER

Single Residential R27,900,000

MIDFIELD ESTATE

Single Residential R3,000,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!