Kaapstad

Donderdag

Drizzle. More sun than clouds. Mild.

20°C
25°C

7 day forecasts

SA-vlugteling kap nou Kanadese

2009-11-10 10:47

Johannesburg - Brandon Huntley, die gewese Kapenaar wat vroeër vanjaar vlugtelingstatus in Kanada gekry het, se prokureurs sê die Kanadese regering se aansoek om Huntley se vlugtelingstatus te hersien, is as gevolg van druk van Suid-Afrika en "misleidende beelde wat polities korrek is" , berig The Star Dinsdag.

Die Kanadese regering betwis ook die besluit om die 31-jarige Huntley vlugtelingstatus weens sy ras toe te ken.

Huntley se regspan het dié besluit afgemaak as 'n "misbruik van die proses" en 'n "aansoek wat polities misbruik is" en gegrond is op die bekommernis oor die aantal wit Suid-Afrikaners in die land woon.

Die Kanadese minister van immigrasie, Jason Kenney, wil hê die federale hof moet William Davis, die voorsitter van die tribunaal, se besluit om Huntley vlugtelingstatus toe te ken, hersien.

Dié tribunaal het vroeër vanjaar beslis dat Huntley ’n slagoffer van misdaad in Suid-Afrika was weens sy ras.

Huntley, wat in Mowbray in Kaapstad grootgeword het, het beweer dat hy reeds sewe keer deur swart mense in Suid-Afrika aangeval is en dat hy ‘n “wit hond” en “boer” genoem is.

Nie een van dié beweerde aanvalle is by die polisie aangemeld nie.

Sy regspan sê Kenney sou nie Davis se besluit betwis het as dit nie vir die "rasgedrewe druk" van die Suid-Afrikaanse regering was nie.

– Sapa
 

Lewer kommentaar op dié storie


Johan Van Vlaams 11/10/2009 1:48:57 PM
Uiteraard is dit een vuile truk van de zogenaamde “Zuid-Afrikaans” regering.
Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

digit sê... De la Rey, De la Rey, sal jy die boere kom lei!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-25°C Drizzle. More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-33°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 13-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 17-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-29°C More sun than clouds. Warm. PE: 21-29°C Sprinkles late. More clouds than sun. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

HR & ADMIN ASSISTANT

Gauteng - JHB North/Sandton
Stafforce Recruitment Services

Category Manager: Toys

Western Cape - Cape Town
Media24

Management Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 Sedan 1.3 AC
2008
R 115,990.00

AUDI

TT Coupe Quattro 3.2 DSG
2007
R 340,000.00

VOLKSWAGEN

Touran 1.9 TDi Trendline MPV Dsl
2008
R 239,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!