Kaapstad

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

21°C
26°C

7 day forecasts

Netcare waarsku teen diabetes

2009-11-16 12:02

Johannesburg - Onlangse gesondheidstoetse het onthul dat 26% van die mense wat getoets is, 'n kans staan om diabetes en hartsiektes te ontwikkel, het die gesondheidsgroep Netcare gesê.

Hierdie syfer is skokkend hoog, het Jacques du Plessis die besturende direkteur van Netcare se hospitaal afdeling gesê.

Netcare het gesê dat 6.5 miljoen Suid-Afrikaners na beraming aan diabetes ly, en dié syfer is aan die styg, wat ‘n gevaar vir die land se gesondheidstelsel kan inhou.

Hoë suikervlakke in die liggaam oor ‘n lang tydperk, kan tot ernstige gesondheidskomplikasies lei wat die organe kan beskadig en die kanse op hartsiektes kan verhoog.

Diabetes-lyers kan ook probleme met wonde wat nie vinnig genoeg herstel nie en skade aan hulle oë vind wat blindheid kan veroorsaak.

Die toename van mense wat aan diabetes ly, hou direk verband met ‘n toename in die eet van gemorskos en ‘n ongesonde leefstyl.

“Daar is ‘n groot behoefte om die publiek reg te leer, want vroeë toetsing vir diabetes kan help om die ontwikkeling van gesondheidsprobleme te keer,” het du Plessis gesê.

Simptome vir diabetes sluit in; 'n toename in urinering, gereelde moegheid, drastiese gewigsverlies en dowwe sig.

- Sapa

Lewer kommentaar op dié storie


Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne die burger

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R300,000-360,000 Per Annum Cost To Company

Management Accountant

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R380,000-480,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 109,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09
2009
R 332,000.00

TOYOTA

RunX RSi 5-dr
2003
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

NINAPARK

Single Residential R4,920,000

MONTANA PARK

Single Residential R4,590,000

DURBAN NORTH

Single Residential R4,750,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!