Kaapstad

Dinsdag

Mostly sunny. Mild.

21°C
26°C

7 day forecasts

Dubbele moord by Kaapse "smokkelhuis"

2009-11-23 09:03

 Twee vrouens is gisteraand in Grassy Park doodgeskiet.

Volgens ‘n polisieverklaring is die polisie  ongeveer half tien die aand na ‘n huis in Lotus Rivier ontbied nadat ‘n wit Ford Bantam verby die huis gery en skote afgevuur het.

Beide slagoffers is noodlottig in die kop gewond en is in die ingang van die huis gevind. Dit is nog nie bekend hoeveel persone in die bakkie was nie.
Polisie het 13 leê patroondoppies op die toneel gevind. Volgens die verklaring is die huis ‘n bekende dwelm-smokkelhuis.

Die oorledenes is  22-jaar-oue Heidi Baarde en 32-jaar-oue Jessica Amos, beide van Lotus Rivier.

Enigiemand met inligting moet asb. Speurder Van Niel by 082 567 4835 skakel.

Lewer kommentaar op dié storie


Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne die burger

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 17-29°C Sprinkles early. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 22-32°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Art Director

Western Cape - Cape Town
New Media Publishing (PTY) Ltd

MUSIC AND GAMES PRODUCT MANAGER

Gauteng
MultiChoice Africa
R300,000-550,000 Per Annum

WEB EDITORS: DSTV.COM x2

Gauteng
MultiChoice Africa

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

TT Roadster 2.0 TFSi S-Tronic
2008
R 409,260.00

BMW

320i E90
2006
R 185,000.00

AUDI

A6 3.0 TDi Quattro Tiptronic Dsl MY06
2007
R 319,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LLANDUDNO

Single Residential R30,000,000

SAFARI GARDENS

Single Residential R14,500,000

SEA POINT

Single Residential R3,000,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!