Kaapstad

Woensdag

Morning clouds. Mild.

19°C
24°C

7 day forecasts

Man op plaas naby Botrivier geskiet

2009-11-21 01:09

Malani Venter

Stellenbosch. – “Dit help nie ons hol weg nie. Dit is die tye waarin ons leef.”

Só het mnr. Kosie Kellerman van Botrivier gesê nadat sy seun, Bartholo­meus, Woensdagaand op die plaas Stelkloof naby Botrivier geskiet is.

Mnr. Bartholomeus Kellerman (29) het omstreeks 21:00 saam met sy vrou en kind van Grabouw by sy plaashuis aangekom toe hy onraad in die huis vermoed.

Volgens kapt. William Solomons, polisiewoordvoerder van die Caledon-polisie, het Kellerman gesien die huis se ligte brand en die gordyne is toegetrek.

“Hy het onraad vermoed omdat hy weet hulle het nie die ligte aan gelos of die gordyne toegetrek nie,” het Solomons gesê.

Kellerman het besluit om na sy pa se nabygeleë huis te ry. Twee skote is op die gesin geskiet toe hulle deur die plaasingang gery het, het Solomons bygevoeg.

Kellerman is in die linkersy gewond, maar het aanhou bestuur na sy pa se huis en die polisie onmiddellik laat ontbied. Hy is na die Vergelegen Medi-Clinic in Somerset-Wes gebring.

Volgens Solomons is dit nog onbekend hoeveel verdagtes betrokke was.

Enigiemand met inligting kan insp. J. Newman by 0 028 214 3916 bel. 

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Jahendel sê... Sjoe maar julle is en sal altyd kommin wees.Noem net Zuma en almal is op hul perdjies.Stem volkome saam met Charl Botha se kommentaar.Soos julle aangaan sou 'n mens se julle is almal 'n klomp engeljies(voorvaders en moeders was engeltjies)Al verskil tussen nuwe regering en ou regering is die nuwes se k@k kom uit.Die oues s'n was toegesmeer.Hokom dink julle was die vorige ministers so rondgeskuif?Omdat hulle veelsydig was?hoe se die spreekwoord...vee eers voor jou eie deur skoon. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Morning clouds. Mild. Jhb: 14-29°C Morning clouds. Warm.
Dbn: 11-25°C Morning clouds. Mild. Pta: 19-31°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-33°C High level clouds. Warm. PE: 21-26°C Afternoon clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDrive48i E70 4x4 AT
2008
R 679,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2009
R 189,900.00

CHRYSLER

GRAND VOYAGER 3.3 LX AT
2006
R 239,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUT BAY

Single Residential R4,650,000

KWAAIWATER

Single Residential R27,900,000

MIDFIELD ESTATE

Single Residential R3,000,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!