Kaapstad

Vrydag

Sunny. Mild.

19°C
24°C

7 day forecasts
sport

Knipoog-blaser ‘pla nie’

2010-03-11 22:54

Die teenwoordigheid van ’n skeidsregter wat vir een span knipoog nadat hy een van hul teenstanders afgestuur het sal baie spanne ontsenu, maar die Stormers het geen probleem met die aanstelling van Steve Walsh vir môre se Super14-rugbywedstryd teen die Hurricanes op Nuweland nie.

Rugby sharks

Sharks torring wéér aan hul voorry

2010-03-11 22:54

Die Sharks se rondskuiwery in die voorry duur voort vir môre se Super14-wedstryd teen die Brumbies in Canberra, terwyl vir ’n verandering met dieselfde agterlyn op die veld gedraf word.

Rugby

Highlanders pos All Black

2010-03-11 22:54

Spanbelang is steeds ’n deurslaggewende faktor in beroepsrugby. Dit was weer duidelik in die uitsprake en optredes van die Bulls én Highlanders voor hul Super14-wedstryd môre hier op Loftus Versfeld.

Krieket IPL

Gee IPL voorkeur, vra Ray Jennings

2010-03-11 22:54

Die grootste krieketsirkus op aarde begin weer vandag. Vir die volgende ses weke is al die aandag op die baie gewilde Indiese Premierliga (IPL) in Indië gevestig.

Rugby Todd Clever

‘Afronding’ vandag in Sydney Lions se wagwoord

2010-03-11 22:54

Die Waratahs speel gasheer vir die Lions in Sydney – dieselfde stad waar die Waratahs die skeidsregter Paul Marks verlede week deels moes bedank vir ’n naelskraapse sege oor die Sharks.

 
Met die breedte van ’n polonieskil:

Met die breedte van ’n polonieskil:  Dit was ’n kwessie van enkele sentimeters toe Hanco Kachelhoffer (links) gister in ’n naelskou-naelrit met Burry Stander afgereken het om die derde skof van die Giro del Capo in die Paarl te wen. Die laaste skof vandag is ’n tydtoets teen Seinheuwel uit. Foto: Cycle Tour

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Krieket Davy Jacobs

Warriors reg vir vegters

2010-03-11 22:54

Die Warriors se krieketspan is oorgehaal om sy tweede trofee van die seisoen te wen, maar gaan met die vegtende Lions te doen kry.

Rugby Bevin Fortuin

SWD-Arende lus vir rugby ná ‘sewe aaklige weke’

2010-03-11 22:54

Die Suidwestelike Distrikte se rugbyspan het weer ’n huppel in sy stap. Bevin Fortuin, senter en kaptein van die SWD-Arende, het gesê dis of daar ’n swaar klip van sy skouers afgerol is.

Rugby Tiaan Liebenberg

Stormers-skrum geteiken

2010-03-10 20:39

Tiaan Liebenberg is terug in die Stormers-span om die Hurricanes se All Black-voorry in Saterdag se Super14-rugbywedstryd op Nuweland te help hokslaan.

binne die burger

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 22-30°C More sun than clouds. Warm. PE: 22-27°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R200,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R200,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager

Gauteng - West Rand
Network Finance Menlyn
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 1.8T FSi Ambition 3-dr MY09
2009
R 289,990.00

BMW

335i CONVERT EXCLUSIVE AT (E93)
2007
R 489,900.00

TOYOTA

Auris 1.6 RS 5-dr
2009
R 154,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BRYANSTON

Multiple Unit - Cluster R 20 000 000

SOUTHBROOM

Single Residential - House R 8 685 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 5 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!