Kaapstad

Saterdag

Mostly sunny. Mild.

17°C
24°C

7 day forecasts
opinieRSS

Opinie

 Hoof Artikels

Besluit oor myne is verblydend

26 keer gelees

Die Burger verwelkom die standpunt van die direkteur-genraal van minerale hulpbronne, adv. Sandila Nogxina, dat die African Exploration Mining and Finance Corporation (AEMFC) se aansoek om prospekteerregte in die hart van die Kaapse wynlande nie toegestaan sal word nie.

 
Hoof Artikels

Vermorsing

46 keer gelees

Die aanklag dat die regering spandabelrig met die belastingbetaler se geld omgaan, is pas weer versterk.

DieBurger

Wie is ook heeltemal sokker-dom?

Michelle Linnert 61 keer gelees

Vinnige vraag: In watter jaar in die 90’s het Suid-Afrika die Rugbywêreldbeker verower? Maklik, reg?

Hoof Artikels

Vat Winnie vas

127 keer gelees

Me. Winnie Madikizela-Mandela se aanval op oud-press. Nelson Mandela, F.W. de Klerk en emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu is meer as bloot ’n skokkende uitlating wat met minagting verwerp behoort te word.

Hoof Artikels

Weermag gewurg deur begroting

150 keer gelees

Die nuus dat die weermag se duur toerusting weens ’n onvoldoende begroting feitlik nie gebruik kan word nie, is skokkend.

 
DieBurger

Zuma gaan modder nie maklik afgewas kry

Leopold Scholtz 1187 keer gelees

Dit gebeur nie aldag dat ’n Suid-Afrikaanse president ’n formele staatsbesoek aan ’n bevriende land bring nie. Daarom is dit des te ontstellender dat pres. Jacob Zuma se besoek verlede week aan Brittanje – altans as ’n mens dit uit die oogpunt van openbare betrekkinge benader – so ’n fiasko was.

Hoof Artikels

Nóg ’n mistasting oor misdaad

125 keer gelees

Komm. Bheki Cele se uitlating dat misdaad in Suid-Afrika nie die ergste in die wêreld is nie, spreek boekdele oor waarom die regering so sukkel om die probleem op te los.

My News Header

Nuwe perspektief as ou visie wegval

T.C. Wiese 9 menings | 352 keer gelees |

Dit moet vir prof. Andries Brink (DB, 10.03) ’n ontnugtering wees dat die honderde geneeshere wat hy so noukeurig in Afrikaans opgelei het, toe hul rug gekeer het op die taal, die land en dié mense wat hulle veronderstel was om te dien.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Hoof Artikels

Veiliger op fietse

77 keer gelees

Die voorneme van die Wes-Kaapse provinsiale regering om die provinsie se paie veiliger te maak vir fietsryers, is te verwelkom.

Hoof Artikels

Zuma moet juis voorbeeld stel

115 keer gelees

Julius Caesar (en sy vrou) moet nie net onskuldig wees nie, maar ook bo alle verdenking. Dit is aan hierdie (effe aangepaste) spreekwoord wat pres. Jacob Zuma homself moet herinner in enige omstandighede waar sy beeld as staatshoof ter sprake kom.

Hoof Artikels

DA-uitdagings

50 keer gelees

Die herverkose Wes-Kaapse leier van die DA, mnr. Theuns Botha, het ’n groot taak om ná ’n emosionele stryd die party weer te bind.

Hoof Artikels

Luister vir kerk

60 keer gelees

Die jongste kwessie oor dominees se rol as amptelike huweliksbevestigers roer ’n tema aan waaroor Suid-Afrikaners die afgelope jare baie verhale gehoor het: gebrekkige dienslewering deur die staat.

 

Wat sê jy?

Om watter rede dink jy dat daar nie porno op Suid-Afrikaanse TV behoort te wees nie?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Hoof Artikels

Zuma oor myne se nasionalisering

66 keer gelees

Die Burger verwelkom pres. Jacob Zuma se onomwonde verklaring in die Britse parlement dat die nasionalisering van myne nie op die regering se agenda is nie.

Hoof Artikels

Polisie klou aan diskriminasie

224 keer gelees

Die Burger betreur die SAPD se besluit om aansoek te doen om appèl teen die arbeidshof se beslissing oor kapt. Renate Barnard.

binne die burger

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 19-32°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 16-29°C Mostly sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-31°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 22-28°C Sprinkles late. More sun than clouds. Warm. PE: 19-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

NATIONAL MARKETING MANAGER

Gauteng - JHB North/Sandton
Terence Bowker
R65,000 - R75,000 p/m

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R200,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R200,000-300,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d Dsl AT
2004
R 117,899.00

CHEVROLET

Captiva 2.4 LT 5-dr
2009
R 290,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BRYANSTON

Multiple Unit - Cluster R 20 000 000

SOUTHBROOM

Single Residential - House R 8 685 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 5 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!