Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

19°C
27°C

7 day forecasts

JP du Plessis

Vredekloof
Die Burger-gebruiker

Waarom word Madiba verheerlik?

deur JP du Plessis
2009-12-18 04:26

A.B. Reuvers besing nou skielik oudpres. Nelson Mandela se lof nadat hy Invictus gesien het, en sê hy het nooit besef wat Mandela vir ons gedoen het nie.

Hy moet sy oë oopmaak en hom nie deur ’n fliek laat mislei nie. Die waarheid is dat Mandela in die tronk was omdat hy die leier van ’n gewelddadige terreurorganisasie was. Die ANC was verantwoordelik vir die dood van tienduisende onskuldige mense, waarvan 92% swart was. Mandela het erken dat hy toestemming vir die 1983-Kerkstraatbomaanval gegee het, waarin 19 onskuldige mense dood en 200 beseer is. Ná die verkiesing in 1994 raak Mandela die president en wat gebeur? Almal is gaande oor die nuwe reën­boognasie, maar die eerste ding wat Mandela doen, is om die almagtige God uit die parlement te haal. Daarvandaan was dit net afgrond toe.

Vandag is Suid-Afrika een van die gevaarlikste en mees misdaadgeteisterde lande wat nie by ’n oorlog betrokke is nie. Moordsyfers is sewe keer hoër as Amerika s’n en verkragtingsyfers tien keer hoër. Dan praat ek nie eens van kinderverkragting waarin ons die wêreldleier is nie. Alle vorme van gewapende geweld is buite beheer.

Ek verstaan nie waaroor Reuvers gaande is nie. Die toestand van ons hospitale, skole, weermag en polisie, tesame met die korrupsie en selfverryking in die regering, is ’n duidelike bewys dat die Mandela-era ’n mislukking was.

Toestande in ons land het sedert 1994 ernstig verswak. Onthou niemand meer ons eens trotse weermag en polisiemag of die uitnemende diens wat enigeen in die Tygerberg- en Baragwanath-hospitale ontvang het nie? Die standaard was so hoog dat ander Afrika-leiers hierheen gevlieg het vir behandeling. Hoe lyk dit vandag?

Is daar werklik rede om Mandela te verheerlik? Verheerlik eerder die Here God en kyk dan hoe dinge verander.


Beoordeel hierdie artikel:

binne die burger

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-27°C Sunny. Mild. Jhb: 16-28°C Showers early. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 14-27°C A few showers. Morning clouds. Pleasantly warm. Pta: 13-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 22-28°C Tstorms late. Morning clouds. Mild. PE: 18-27°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R450,000-550,000 Per Annum Cost To Company

Company Legal Liaison Manager

Western Cape
West Coast Personnel
R500,000-600,000 Per AnnumBased On Experience Cost To Company Negotiable

Financial Accountant CA (SA)

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R650,000-700,000 Per Annum

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY04
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

Touareg 2.5 R5 TDi 4x4 Dsl
2004
R 259,900.00

RENAULT

Twingo 1.6 Renault Sport 3-dr
2009
R 195,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BANTRY BAY

Single Residential - House R 32 000 000

LONEHILL

Single Residential - House R 5 200 000

RIVONIA

Multiple Unit - Cluster R 4 800 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

e-Boeke is Nou Beskikbaar by kalahari.net

Tot 50% Af Op Top e-Boek Titels

Laai net Adobe Digital Editions af, soek & koop jou e-Boek, laai die e-Boek vanuit jou LibraryBox af en geniet e-Lees!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!