2010-03-09 11:28
As jong student was dit lekker om as ’n kelner op ’n trein te werk, maar hoe sou dit wees om jare later as passasier op die Shosholoza Meyl te reis, het EBEN HUMAN gewonder voor sy besoek aan die Bo-Karoo.
2010-03-09 11:16
Die vakansieplaas Melton Wold naby Victoria-Wes is al baie jare bekend as een van die lekkerste kuierplekke in die Karoo, skryf EBEN HUMAN.
2010-03-01 10:13
Hy het al twee keer die David Kramer trofee gewen as die beste musikant by die Rieldanskompetisie.
2010-02-23 10:07
Lekker groot motorfietse om op grondpaaie te ry het hulle ’n nuwe lus vir die lewe gegee, het Hilsa van Heerden van Vredendal en Renatha Wedderburn van Port Elizabeth aan EBEN HUMAN vertel tydens een van Moto-Avontuur se uitstappies.
2010-02-23 09:35
Dit is altyd lekker om pryswenners te bel, maar mev. Elsabé Toua het ’n rukkie stil geraak nadat ek haar meegedeel het sy is die wenner in Buite se Natuurmens-fotokompetisie.
2010-02-09 07:28
Ons vlieg op ’n hoogte van 2 500 m, maar bo die valle kan jy voel hoe die lugstrome aan die ligte helikopter begin pluk. Dit sou gevaarlik wees om dit laer te waag.
2010-02-09 07:28
My onvoorwaardelike liefde vir die Kalahari het baie te doen met die feit dat ons stedelike voorstoep minder as 300 km van Botswana af is.
2010-02-09 07:28
Vroeër was ek binne ’n vis se maag. In die Visriviervallei in Namibië. En nou het ’n ander soort vis – oftewel die Walvisroete – my en 11 ander stappers ingesluk.
2010-01-26 11:32
Die voëlfotograaf Basie van Zyl van Bellville het onlangs in die Kalahari daarin geslaag om ’n reeks foto’s te neem van hoe ’n edelvalk ’n termiet vang.
2010-01-19 12:29
Ek weet ’n mens drink nie soggens voor teetyd nie, maar hier waar ek vroegoggend op ’n Namibduin sit en tot verhaal probeer kom, het ek versterkwater nodig. Sommer baie.
2009-12-15 09:31
Daar sal aanstaande jaar nog meer op avonture, die buitelewe, kampeer, reis en die natuurlewe gefokus word wanneer Buite van 19 Januarie ’n nasionale bylae word.