Kaapstad

Dinsdag

More sun than clouds. Mild.

21°C
26°C

7 day forecasts

Brande woed steeds buite beheer

2010-02-09 11:54

Brande woed steeds buite beheer in die droogtegeteisterde Suid-Kaap. Die Burger se verslagsspan is tans op 'n helikopter in Franschhoek, waar ses Working on Fire help om brande te blus.

Sport

Schalk wis wat wag teen Lions

2010-02-08 22:37

Dis ’n infame leuen dat die Stormers nog nooit ’n beker gewen het nie. hulle ’n krieket-trofee met die Cape Cobras gedeel en daar was ook ’n beker-oorhandiging by die Kaapstad-stadion.

Sport

Ikeys baas teen Pukke

2010-02-08 22:35

Die Pukke se onvermoë om die wind in die eerste helfte ten volle te benut het hulle gister duur te staan gekom in hul Varsitybeker-rugbywedstryd hier teen die Ikeys op Groote Schuur.

Suid-Afrika

Cope eis Zuma se kop in ‘goedkoop spel’

2010-02-09 05:36

Pres. Jacob Zuma moet bedank omdat hy die land in die skande gesteek en verneder het, het Cope gister geëis.

Suid-Afrika

Hartbaba se gesin kan nie wag dat sy eindelik huis toe kom

2010-02-09 05:36

Klein Ashleigh-Karin Louw het gister haar eerste mylpaal gevier: sy het ’n maand oud geword en was wakker genoeg om vir haar familie te kyk en haar ledemate te beweeg.

Rubrieke

Zef is 'n wit ding, my bra

Dit het begin met ’n boodskap van ’n kollega dat hy nie die bohaai oor Jack Parow en Afrikaanse rap kan verstaan nie.

 

Die Crystal Serenity   het vanaf Los Angeles in Kaapstad aangedoen op pad na P.E, Moembaai en Londen. Passasie vir so 'n reis? Net onder R500 000. Foto: Denzil Maregele

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wat sê jy?

In 'n rubriek praat Die Burger se redakteur van hoe 'n onlangse Beel peiling dui op ’n nuwe Afrikaner-trek, 'n verskuiwing van Afrikaners se gesindhede na ’n soort psigiese Orania. Sou JY dit oorweeg om in 'n volkstaat te bly?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

binne die burger

Suid-Afrika

Vyftien sterf in kinderhuis brand

2010-02-09 10:35

'n Brand in 'n kinderhuis op Ingogo naby Newcastle in die noorde van KwaZulu-Natal het minstens 15 lewens geëis, waarvan 8 kinders is.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Grootste offensief nóg teen Taliban

2010-02-09 04:46

Sowat 4 000 soldate uit Brittanje, Amerika en Afganistan berei hulle voor op die grootste offensief in die geskiedenis van die oorlog teen die Taliban, lui berigte in verskeie Europese en Amerikaanse media.

Nog in die Afdeling

Sake

Selfoonnetwerke verlaag hul tariewe

2010-02-09 09:45

MTN sê hy het ’n ooreenkoms met sy mededingers, Cell C en Vodacom, gesluit om interkonneksietariewe van 1 Maart te verlaag.

Nog in die afdeling
 

Sport

Slagter van Nagpur

2010-02-08 22:35

Dale Steyn se blitzkrieg wat Indië gister planke toe gestuur het, was die gevolg van die bal wat by sy naat oopgebars het en toe met ’n nuwe vervang is; én Corrie van Zyl se vermaning dat die Suid-Afrikaanse boulers nie hul greep op die toets durf verslap nie.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

Young Men ’n vroeë voorloper in korekompetisie

2010-02-09 05:35

Die Young Men-koor het die naweek die meeste punte behaal in die Maleierkore-kompetisie in die Goeie Hoop-sentrum in Kaapstad.

Nog in die Afdeling

MyDieBurger

Aanval op Roelf Meyer ongegrond

2010-02-09 04:33

Ek is verstom oor Leopold Scholtz se bitsige aanval op Roelf Meyer (DB, 5.02). Ek het die grootste deel van die onderhandelingsproses tot met die aanvaarding van die tussentydse grondwet in 1993 na aan Meyer gewerk en was ook ’n vaste amptenaar-lid van die Beleidsgroep vir Hervorming (BGH), ’n uitgebreide kabinetskomitee wat die verloop van die onderhandelinge van regeringskant bestuur het.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Tussen-die-lakens

"Toe is ons by die hospitaal, want die morning after pill werk nie". Jip praat oor tienerseks.

Eenvoudige beespot

Jou mense (en die bure) het nog nooit so iets geproe nie… probeer hierdie resep.

’n Pretvaart na nêrens

Deur stil te bly oor probleme in skole is onderwysers en ouers besig om kinders te faal.

MTBS

Dis tyd vir MTBS 2010. Kliek hier vir al die aksie in 'n fotogalery op die JIP-webwerf.

 
My News Header

Aanval op Roelf Meyer ongegrond

Maritz Spaarwater 9 menings | 503 keer gelees |

Ek is verstom oor Leopold Scholtz se bitsige aanval op Roelf Meyer (DB, 5.02). Ek het die grootste deel van die onderhandelingsproses tot met die aanvaarding van die tussentydse grondwet in 1993 na aan Meyer gewerk en was ook ’n vaste amptenaar-lid van die Beleidsgroep vir Hervorming (BGH), ’n uitgebreide kabinetskomitee wat die verloop van die onderhandelinge van regeringskant bestuur het.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-26°C More sun than clouds. Mild. Jhb: 16-29°C Sprinkles early. Morning clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 14-25°C More sun than clouds. Mild. Pta: 19-31°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Bfn: 24-32°C Sunny. Warm. PE: 23-33°C Drizzle. More sun than clouds. Warm.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.70 0.39% Goudmynesektor
Rand/£ 12.00 0.62%   2201.63 -0.3%
Rand/€ 10.58 0.03% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1071.82 0.64%   26300.86 0.99%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Fraud Investigator

Gauteng - Pretoria
Bridgena Barnard Personnel Group

Accounts Manager - Printing

KwaZulu Natal - Durban
Bridgena Barnard Personnel Group

SEnior C# Developer

Western Cape
Quiglies Solutions

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A6 2.4 Tiptronic
2000
R 100,890.00

CHEVROLET

Aveo 1.6 LS
2009
R 132,200.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Comfortline 5-dr
2009
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

FAERIE GLEN

Single Residential R17,000,000

THE WILDS

Single Residential R6,800,000

WELGEMOED

Single Residential R4,995,000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Vandag se beste aanbod!

Valentynsdag Blomme & Geskenkpakkies

12 Rooi Rose in Sellofaan – Nou R439.00

'n Groot verskeidenheid van Valentynsrose en -blomme, -geskenkpakkies, -juweliersware en baie meer.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

Event Listings

10 February 10Van Coke Kartel

10 February 10Ladies Night-Vertigo

10 February 10Lonesome Dave Ferguson

More Event Listings...