2012-01-31 06:00
Elke voël wat ’n nes bou, maak ’n opregte belegging in die toekoms.
2012-01-26 11:42
MARISKA SPOORMAKER was in Desember twee weke lank in Johannesburg. Dié Oos-Kapenaar vertel hoe ’n mens dit groen kan oorleef.
2012-01-24 14:48
Die spoorsnyer Vet Piet (Karel Kleinman) het sy legendariese kennis van die Kalahari se natuurlewe graag met ander mense gedeel. Hulle het hom “die professor van die veld” genoem, skryf JOHAN FOURIE.
2012-01-24 14:48
“Dis ’n lekker dag vir boomklim.” Dié sêding word bewaarheid as jy aanmeld vir ’n unieke boomtak-avontuur by Timberlake Village buite Sedgefield, skryf HEIDI SONNEKUS.
2012-01-17 14:49
Die Kaapse veearts Alan Emerton het Saterdag in Kaïro suidwaarts begin trap in die jaarlikse Tour d’Afrique-fietstoer. Altesame 12 000 km sal afgelê word.
2012-01-17 13:16
Van 14 tot 19 Februarie word die gewilde Suidoosterfees in Kaapstad aangebied, en die platteland word vanjaar ook goed betrek.
2012-01-17 00:00
Die voorste fietsryers het Saterdag soos akkedisse in die gras verbygeritsel in die Attakwas-bergfietstoer by Oudtshoorn. Agter hulle het ’n paar ryers hulle nerfaf geval, skryf TISHA STEYN.
2012-01-10 06:00
George en omgewing is bekend vir buitelugaksie. Veldlopers, bergfietsryers, ystermanne en -vroue, naellopers en langasems van oor die hele wêreld heen kom kuier (of bly) hier om baat te vind by die uitstekende sport-infrastruktuur en sonskynweer wat die Eden-munisipaliteit bied.
2012-01-10 06:00
Die afgelope Desember was baie goed vir al die hengelaars – rots en strand, sowel as die bootmanne – hier by ons in Struisbaai, skryf Stefano Schoonees.
2012-01-10 06:00
Die polisiehoof van Archer’s Post, in die noorde van Kenia, het ons gewaarsku dat die pad gevaarlik sou wees. Hy het ons aangeraai om nêrens te stop nie, skryf JOHAN STEENKAMP.