boeke

Schoeman verryk geskiedenis van VOC

2009-12-28 05:22

Schoeman slaag goed daarin om ’n ­duidelike, afgeronde beeld van die omvang, mag en internasionale ­invloed oor te dra van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (1602-1795).

Nuwe Rooi Luiperd-roman soos aangepaste Bond-fliek in Afrikaans

2009-12-28 05:22

François Bloemhof is een van die mees produktiewe skrywers van spanningsrillers in Afrikaans.

Nuut op die rak

2009-12-28 05:22

Hierdie omvattende oorsig van bykans elke terrein waarop ­Portugal van die vroegste tye af kontak en invloed op of in Suid-Afrika gehad het, is ’n besonderse kultuurhistoriese prestasie.

Debuutroman uit Grabouw se wêreld is ’n sieraad

2009-10-05 01:42

Ek het baie lekker gelees aan ­Bettina Wyngaard se debuut­roman, Troos vir die gebrokenes. In ’n ­konteks waar ons deesdae geredelik toegang het tot die nuutste ­wêreldliteratuur, kontak het met skrywers wat verbluffende ­lite­rêre tegnieke gebruik en jou sinne laat duisel met merkwaardige ­verhale, doen Wyngaard se ­roman ietwat ouderwets aan met sy (on)rustige, lokale realisme.

Vertaling gee goeie beeld

2009-09-28 13:38

Die Vlaamse digter Herman de ­Coninck (1944-1997) is nie ’n on­bekende in Suid-Afrika nie. In 1996 was hy lid van ’n groep skrywers uit die Lae Lande wat ná die ­kulturele boikot weer die hand kom reik het.

Blignault se verhaal oor haar lewe in essayvorm

2009-09-21 10:43

’n Jaar ná haar dood op 1 Oktober 2008 besef ’n mens hoe lewend ­Audrey Blignault nog in die ­geheue van die Afrikaanse ­kultuur is. Die ­uitsonderlike verkoopsukses van die briewebundel ’n Blywende vreugde van 2008 ­onder redaksie van Petrovna Metlerkamp was die stimulus vir Tafelberg-Uitgewers om Audrey Blignault se dogter, ­Marié Heese, te nader om ’n nuwe bloemlesing uit haar moeder se ­essays saam te stel.

 

Debuutdigter se natuurverse as watermerke van herinnering

2009-12-28 05:22

Vir taal- en poësieliefhebbers is die verskyning van ’n nuwe ­digbundel, veral uit ’n relatief ­onbekende oord, genoeg rede om die sjampanjeprop te laat skiet.

book clutcher, woman, woman holding books,

Nou kan ons lesers hul eie resensies gee, of die resensent resenseer

2009-10-09 15:59

Op Die Burger se boekeblog kan ons lesers nou dadelik interaktief wees. Die blog bied meer as net resensies van die week se nuutste fiksie en nie-fiksie. Gebruik die geleentheid om jou stem te laat hoor.

On Black Sisters' Street

2009-09-28 13:38

Vrouehandel en prostitusie, die belewenisse van Afrika-vroue wat onwettig in Europa ’n ­bestaan probeer voer – dit is die temas wat Chika Unigwe in haar nuutste ­roman On Black Sisters’ Street deurtrap.

Melodrama, spanning en moordgedagtes

2009-09-28 13:38

Voetstoots word deur die subtitel as “?’n episode” ­beskryf. “?’n Episode” dui ­enersyds op ’n ­voorval in die geskiede­nis van ’n Weskusdorp, maar ander­syds ook daarop die ­roman sluit aan by die ­vervolg­verhaal­genre, ­spesifiek by die ­“sepie”.

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Senior Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Senior C# Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY02
2005
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.