Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    17°C / 10°C

    Wind 38km/h

    Reënval 30.8mm

    Humiditeit 73%

  • Donderdag

    14°C / 10°C

    Wind 39km/h

    Reënval 19.5mm

    Humiditeit 73%

  • Vrydag

    16°C / 10°C

    Wind 23km/h

    Reënval 0.4mm

    Humiditeit 60%

  • Saterdag

    20°C / 12°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 60%

  • Sondag

    22°C / 13°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 50%

  • Maandag

    25°C / 15°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 41%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 3 ure gelede | nuus

    Man skiet kollega by swembad dood

  • 4 ure gelede | nuus

    Talle van boot in Oos-Kaap gered

  • 4 ure gelede | nuus

    Jemen-vegvliegtuig stort neer

  • 5 ure gelede | nuus

    Honderde lamppale aan Oos-Rand beskadig

  • 5 ure gelede | nuus

    Witbank-betogers brand bus

  • 6 ure gelede | nuus

    Verslag oor kinderseksmisdade skok

  • 6 ure gelede | nuus

    Skietstilstand hou in Gasa

  • 7 ure gelede | nuus

    Skoonmakers in hof vir skool-molestering

  • ‘Konsentrasiekamp-hemp’ ontstel 7 ure gelede | nuus

    ‘Konsentrasiekamp-hemp’ ontstel

  • 7 ure gelede | nuus

    Nog drie misdadigers onthoof

  • 8 ure gelede | nuus

    Zim straf 'ontwrigende' naatbouler

  • 9 ure gelede | nuus

    Meisie lewend begrawe, gered

  • 9 ure gelede | nuus

    IMF-hoof aangekla

  • 10 ure gelede | nuus

    Wallaby tree uit na nóg 'n nekbesering

  • 10 ure gelede | nuus

    Indië-vloede: Miljoen reeds geraak

  • 10 ure gelede | nuus

    Nóg ’n WGO-werker het ebola

  • 10 ure gelede | nuus

    Dodetal in Chinese ongeluk nou 15

  • 11 ure gelede | nuus

    Vreugdevure brand hoog in Gasa

  • 13 ure gelede | nuus

    Gyselaar-joernalis kom in VSA aan

  • 13 ure gelede | nuus

    VSA-vrou in Sirië gyselaar gehou

  • 14 ure gelede | nuus

    Man dood in Pretoria-straat gevind

  • 14 ure gelede | nuus

    Kanada onttrek span weens ebola

  • 14 ure gelede | nuus

    Groot dwelmvonds in Peru

  • 15 ure gelede | nuus

    Egbreuksaak in appèlhof

  • 1 dag gelede | nuus

    Moord op buurman: Saak uitgestel

  • 1 dag gelede | nuus

    Dieretuin sluit ná diere raaiselagtig vrek

  • 1 dag gelede | nuus

    Man onthoof wat vyand doodry

  • 1 dag gelede | nuus

    Seun (5) sterf weens jellievis-steke

  • 1 dag gelede | nuus

    Vroue vas vir dwelms by Kaapstad-lughawe

  • 1 dag gelede | nuus

    Duitser in Tunisië doodgemaak

  • 1 dag gelede | nuus

    Suid-Koreane gaan uitsterf

  • 1 dag gelede | nuus

    Nog talle migrantelyke gevind

  • 1 dag gelede | nuus

    13 dood toe bus, vragmotor bots

  • 1 dag gelede | nuus

    Vrou dood luiperd met sekel

  • 1 dag gelede | nuus

    Minibusse val in kanaal; 19 dood

  • 1 dag gelede | nuus

    Noodlanding ná bejaarde beheer oorneem

  • 1 dag gelede | nuus

    Nuwe fynbos in Wes-Kaap ontdek

  • 1 dag gelede | nuus

    Paartjie wat baba verwag, vermis

  • 1 dag gelede | nuus

    Panda maak of sy dragtig is

  • 2 dae gelede | nuus

    Emmy: Breaking Bad skitter

  • 2 dae gelede | nuus

    Halfnaakte modelle is weg

  • 2 dae gelede | nuus

    Michael Brown te ruste gelê

  • 2 dae gelede | nuus

    Palestynse dodetal: 2 136

Hof en misdaad

Interpol gaan glo 'dokter' se kwalifikasies nagaan

KAAPSTAD. – Interpol gaan glo betrokke raak by die saak teen ’n Bulgaarse vrou wat haar glo as ’n mediese dokter voorgedoen het. Emelia Smith (52) het Woensdag in die Kuilsrivier-landdroshof verskyn, waar haar verhoor voortgesit sou word. Die staatsaanklaer, Luzaan Williams, het egter gesê die staat wil die internasionale polisie-agentskap (Interpol) nader om Smith se mediese kwalifikasies te verifieer....

Gewildste Artikels

  • OB gaan haar werk verduidelik

    Adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), gaan Donderdagmiddag ’n mediakonferensie in...

  • Bekende uroloog oorlede

    KAAPSTAD. – Die president van die Suid-Afrikaanse Urologiese Vereniging is onlangs oorlede. Prof....

  • Bendegeweld styg 300%

    Die Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid gaan ’n memorandum met verskeie eise van die...

  • Sê vir parlement hoe renosterstropery gestop kan word

    KAAPSTAD. ­ - Die styd teen renosterstropery sal verlore wees indien gemeenskappe in en om...

  • Cyril praat met Boere-Afrikanervolksraad

    Adj. pres. Cyril Ramaphosa vergader Donderdag met die Boere-Afrikanervolksraad, ’n groep wat hom...

  • Alles nie wel in SA - bankbaas

    Alles is nie goed en wel in hierdie land nie. Só het dr. Reuel Khoza, voorsitter van Nedbank, Woensdagoggend op ’n sake-onbyt in Sandton, Johannesburg, gesê op ’n vraag oor die aanval die afgelope week op adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer...

  • Weg met e-tol 'anders regeer opposisie saam met ANC'

    As die omstrede e-tolstelsel nie geskrap word nie, sal die ANC in Gauteng teen 2016 al drie...

  • Koue front wys sy tande in Wes-Kaap

    Die voorganger van die verwagte rits koue fronte het Woensdagoggend oor die Kaapstadse metropool...

  • FW waarsku oor wette wat private eiendomsbesit kan ondermyn

    Daar is rede tot groot kommer oor ’n hele stel wette en konsepwetgewing wat private eiendomsbesit...

  • Bok-flank wys sy sangtalent

    Hy kan sing, hy kan dans . . . die groot vraag is: Kan hy Bok-spronge maak? Die Springbok-flank...

  • Harte seer oor Verna, 'maar moenie huil'

    "Slaap rustig, vriendin." Só het die radio-omroeper Wouter de Wet Verna Vels vandag in sy...

  • Duisende leerders in Atlantis kry gratis internet

    KAAPSTAD. – Duisende leerders van Atlantis wat voorheen nie toegang tot die internet gehad het...

  • Hof en misdaad

    Asemtoets vir alkohol keer terug

    Slegte nuus vir motoriste wat ’n kans vat en onder die invloed van alkohol bestuur, is dat die Dräger-asemtoetser eersdaags weer in die Wes-Kaap gebruik sal...

  • Oudtshoorn-raadslede weer op hul pos

    Elf DA-raadslede en een Cope-raadslid van die Oudtshoorn-munisipaliteit is Woensdagoggend weer as...

  • 'OB, EFF is kop in een baret'

    Die ANC het gister sy skerpste aanval nóg op adv. Thuli Madonsela gedoen en selfs gesuggereer dat...

  • Polisie ondersoek Zuma nié

    KAAPSTAD. – Nkosinathi Nhleko, minister van polisie, is nié besig om te bepaal of pres. Jacob...

  • ‘Parlement dra deel van skuld’

    Suid-Afrika se verlaagde ekonomiese graderings is gistermiddag in die parlement as ’n politieke...

  • Palestyne vier ‘oorwinning’

    GASA. – Verheugde Palestyne het gistermiddag die strate van hul verrinneweerde stad ingestroom...

  • Storms tref Wes-Kaap

    Wees gewaarsku: Die storm is hier en dié een is lelik. Woensdagoggend se spitsverkeer kan reeds...

  • DBV verwyder honderde konyne

    KAAPSTAD. – Die gesegde “om soos ’n konyn aan te teel” het vir ’n huiseienaar van...

  • Komitee moet 15 soldate se dood in SAR ondersoek, vra DA

    KAAPSTAD. – ’n Ad hoc-komitee moet aangestel word om die dood van 15 Suid-Afrikaanse soldate verlede jaar in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) te ondersoek. Dié pleidooi is gister in die parlement deur David Maynier, DA-LP en dié party se woordvoerder...

  • Wêreld

    Fees in woestyn vertraag

    WASHINGTON. – Swaar reën Maandag in die Nevada-woestyn het daartoe gelei dat die begin van die Burning Man-fees uitgestel moes word. Paaie van Reno na die feesterrein, ongeveer 180 km daarvandaan in die Black Rock-woestyn, was onbegaanbaar, is op die fees se...

  • Minister sê hy het polisie gebel

    KAAPSTAD. – Nkosinathi Nhleko, minister van polisie, het self die polisie ingeroep toe sake...

  • Valke op soek na mans oor misdade

    Die Valke vra die publiek se hulp om van die mees gesoekte verdagtes in die streek op te...

  • Hof en misdaad

    Kerkman sit 4 j. nadat hy met meisie lol

    ’n Man van dié dorp is verlede week in die streekhof in Riversdal tot vier jaar tronkstraf...

  • Immigrasie se visier nou op huweliks- en verblyfpermitte

    KAAPSTAD. – Alle huwelikspermitte wat in die verlede aan buitelanders uitgereik is, is ook in die visier van die departement van binnelandse sake. Dié stap kom teen die agtergrond van die verskerpte visumregulasies wat in Mei in werking getree...

  • Hof en misdaad

    Kaapse mans vasgetrek oor dagga

    Drie mans van Belhar wat met dagga in hul besit betrap is, het Maandag vlugtig in die Oudtshoorn-landdroshof...

  • ‘Sjebiens is ’n reuse-taak’

    KAAPSTAD. – Planne om die meer as 1 000 onwettige sjebiens in Khayelitsha op te spoor en te...

  • Politiek

    Kommer oor NV-noodplan

    Dit is absoluut in orde vir die veiligheidsministers om aan veiligheidskwessies in die parlement aandag te gee. Sake oor die funksionering van die parlement word deur die reëls van die parlement gereguleer, maar waar wetstoepassing ter sprake is, verander die situasie...

  • Mans se boep dalk hormone se skuld

    Jou bierpens is dalk nie net die bier en braaivleis se skuld nie. Daar is ’n veel meer komplekse...

  • 600% is darem te veel...

    Pres. Peter Mutharika van Malawi het ’n versoek dat sy kabinet se salarisse sodanig verhoog word...

  • Teenstander se pa slaan seun glo met vuis in wedstryd

    JOHANNESBURG. – ’n Rugbyspeler van Alberton is al die afgelope drie dae in die hospitaal...

  • Maqubela sal later hoor oor regshulp

    KAAPSTAD. – Die veroordeelde moordenaar Thandi Maqubela sal tot November moet wag om uit te...

  • Wêreld

    Selfone verswak prestasie

    Kinders wat meer as vier uur per dag met hul selfone speel, vaar aansienlik swakker in toetse as diegene wat tot 30 minute per dag beperk word, het ’n ondersoek van die Japanse regering...

  • Selfone verswak tieners se prestasie

    Tokio. – Kinders wat meer as vier uur per dag met hul selfone speel, vaar aansienlik swakker in toetse as dié wat tot 30 minute per dag beperk word, is in ’n ondersoek van die Japanse regering...

  • Wêreld

    Klein Fidel ontmoet sy held

    ’n Agtjarige Kubaanse seun wat daarvan hou om soos Fidel Castro aan te trek, het sy held ontmoet toe die 88-jarige afge­trede leier hom en sy gesin vir ’n kuier na sy Havana-woning genooi...

  • Wasmasjien skok kind langs ma dood

    PORT ELIZABETH. – Kort voor 10:00 gisteroggend het Sbusiso Pietersen (2) in die agterplaas van...

  • Rooftogte knou sake

    SOMERSET-WES. – Misdaad het hier so handuit geruk dat sommige ondernemings hul deure in die...

  • Land se taalwaghond het weer geld nodig

     Die land se taalwaghond, Pansat, het sedert 2010 nagenoeg R38 miljoen oorbestee, maar soek nog...

  • Vulkaan bars nie uit ná skudding

    ’n Aardskudding wat 5,7 geregistreer het, het Ysland se Bardarbunga-vulkaan Maandagnag geskud,...

  • Gebruik jul selfone, hoor opkomende boere by skou

    Opkomende boere is gister aangemoedig om hul selfone te gebruik om hulle te help...

  • Wes-Kaap kry 30 nuwe veiligheidswaentjies

    KAAPSTAD. – Paternoster is een van verskeie dorpe in die Wes-Kaap wat binnekort ’n...

  • Boris Johnson bevestig hy wil parlement toe

    LONDEN. – Burgemeester Boris Johnson het gister bevestig dat hy hom beskikbaar stel vir die...

  • Hof en misdaad

    Gesin mag appelleer oor waarde van huis

    ’n Gesin van Rondebosch het verlof gekry om hul grondeis deur die konstitusionele hof te laat aanhoor nadat die grondeisehof en die appèlhof volgens die gesin die verkeerde metodes gebruik het om ’n uitbetaling te...

  • Netbaltoernooi straks ‘ ’n riller’

    PORT ELIZABETH. – Binnekort sal die land se top-8-netbalspanne mekaar weer die stryd in die...

  • ‘Marikana is Lonmin se skuld’

    Die mynmaatskappy Lonmin is verantwoordelik vir die probleme by Marikana, het Susan Shabangu,...

  • Só systap Faith die Hlaudi-kwessie

    Faith Muthambi, minister van kommunikasie, het Dinsdagoggend agter die sub judice-reël geskuil toe...

  • Steve sing ‘Die Stem’ op sy nuwe album

    Steve Hofmeyr neem “Die Stem”op vir sy jongste album: vir sowel sy aanhangers as sy kritici,...

  • Vroue met dwelms betrap op lughawe

    Twee vermeende dwelmmuile is die afgelope naweek op die Kaapstadse Interna­sionale Lughawe deur...

  • Gesondheid

    Skokbewerings oor Livingstone-hospitaal

    PORT ELIZABETH. – Lang wagtye, bot personeellede, vuil sale en beddens, asook spuitnaalde en medisyne wat rondlê. Dít is maar enkele van die beskuldigings wat teen die Livingstone-hospitaal hier op die Facebook-blad “Stop Livingston(sic) Hospital Medical...

  • Weskus-operateurs ontevrede oor busdiens in Wes-Kaap

    KAAPSTAD. – Groot ontevredenheid heers onder Wes-Kaapse busoperateurs en taxi-organisasies oor...

  • Spanpoging hou brand van plantasie af

    PORT ELIZABETH. – Danksy ’n massiewe spanpoging deur boere en brandbestryders is die Longmore-plantasie in die Elandsriviervallei vir eers verterende brande gespaar. Maandagaand is nog gevrees dat die brande, wat al verlede week in die Baviaanskloofberge...

  • Kommissie sê raadslid is geminag

    KAAPSTAD. – ’n Ondersoek na die uitsetting van die Lwandle-plakkers buite Somerset-Wes wou...

  • ‘Wêreld moet oseane help red’

    Die aarde se oseane is érg besoedel, word nie voldoende bewaar nie en ly kwaai onder...

  • Nog ’n makelaar se eiendomme opgeveil

    Nóg Wes-Kaapse beleggers hou asem op of hulle óóit weer hul spaargeld gaan sien – nadat die...

  • Gesondheid

    Indiërs nie na SA oor Ebola

    ’n Parlementêre afvaardiging na Suid-Afrika is afgelas omdat talle van dié LP’s hul vrese oor die Ebola-virussiekte uitgespreek het, berig die Hindustan...

  • ‘Ontwrigters sal gearresteer word’

    Kaapstad. – Dreigemente van die land se veiligheidsministers dat parlementêre ontwrigters...

  • Gesondheid

    ‘Makliker om Ebola te beheer as malaria’

    Die hoof van die Amerikaanse agentskap vir internasionale ontwikkeling het gister gesê onkunde oor die Ebola-virussiekte ondermyn die stryd teen die epidemie en dat dit makliker is om malaria as Ebola op te...

  • SA skaaphonde toon vernuf in Skotland

    Elke hond kry sy dag . . . maar die beste skaaphonde kry ’n week in Skotland. Vir die...

  • Hof en misdaad

    Staatsaanklaer het 'erge sielkundige probleme' gehad

    ’n Senior staatsaanklaer wat gister erken het dat sy ’n DVD-speler gesteel het, het “ernstige sielkundige probleme” ten tyde van die voorval...

  • Appèlhof beslis oor gay dominee se lot

    Die appèlhof het uitspraak voorbehou in die saak van ’n gay predikant wat veg om in haar amp...

  • Gesondheid

    Kerkman ontbloot hospitaal se ‘gruwels’

    PORT ELIZABETH. –  “My oom het langer as 18 uur in die ongevalle-afdeling pyn verduur voordat hy aandag gekry het . . .hy moes geopereer word. Dít het eers 12 uur later gebeur.” Twee dae ná sy lyding van meer as 30 uur is Gary Rishworth, oom van eerw....

  • Hiér is grootste gevaar van aardbewings in SA

    Die Raad vir Geowetenskappe het pas met ’n projek begin om die brandpunte vir aardbewings in...

  • Leiers byeen oor Oekraïne

    Pres. Wladimir Poetin van Rusland het sy ampsgenoot van die Oekraïne, pres. Petro Poroshenko,...

  • Man se 3 konyne word toe in ’n kits 247!

    KAAPSTAD. – Die gesegde “om soos ’n konyn aan te teel” het vir ’n huiseienaar van Century...

  • Wêreld

    Sterre speel vir vrede

    Internasionale sokkersterre gaan Maandag in Rome aan ’n “vredeswedstryd” vir liefdadigheid deelneem wat deur pous Franciskus gereël...

  • Joernalis proe plek los in SA wynspan

    Sy ken nie net van skryf nie, sy ken ook van wyn. Samarie Smith, reis- en wynredakteur van Die...

  • Gesondheid

    Dokters dok op vir verkeerde diagnose

    Twee dokters van hier word aanspreeklik gehou vir die verswakking van ’n vrou se gesondheid nadat hulle ’n beroerte nie reg gediagnoseer het nie. Hulle moet nou R1 miljoen aan Loretta Mini (60) van Wynberg...

  • All Blacks wag op tug-uitslag

    GEORGE. – Die tugkomitee van die SWD-rugbyunie wat kyk na ’n onlangse voorval waarby die All...

  • NHTL wil verduidelik oor ‘ukuthwala’

    Sewe onafhanklike organisasies het ’n aansoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien om as...

  • Nuwe stelsel bespoedig leerder-plasing

    Die kennisgewing is reeds teen heelwat skole se voordeure opgesit: Aansoeke vir 2015 het...

  • ANC vaar uit teen Thuli

    Die ANC het 'n skerp aanval geloods op Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, en haar bestempel...

  • ​SA skaaphonde gaan Skotte 'n ding wys

    Suid-Afrika se beste skaaphonde vertrek Dinsdagaand na Skotland om vir die eerste keer aan die...

  • 'Dronk' motoris tref eers hawelose man, toe Maserati

    KAAPSTAD.- Die polisie ondersoek ’n aanklag van strafbare manslag en dronkbestuur, nadat ’n...

  • Speaker dreig EFF met skorsing

    Die EFF moet skriftelik aan die parlement redes verskaf waarom hulle nie geskors moet word nadat...

  • Dit was dom om by VF+ aan te sluit - Niekie

    Die oud-radio-omroeper en gewese DA-LP Niekie van den Berg het uit die Vryheidsfront Plus bedank....

  • Thandi Maqubela se siviele saak uitgestel

    Die siviele saak waarin regter Patrick Maqubela se moordenaar, sy vrou, Thandi Maqubela, beoog om...

  • AfriForum wil universiteit aanvat oor Afrikaans

    As die rektor van die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) nie gou genoeg met antwoorde vorendag kom oor waarom Afrikaanse landboustudente eksamenvraestelle in Afrikaans geweier is nie, gaan AfriForum regstappe...

  • Polisie 'sál ingryp as parlement weer ontwrig word'

    Die polisie sal in die toekoms nie huiwer om in te gryp en enigiemand wat die parlement ontwrig, te...

  • Emmy-toekennings: Hier's die wenners

    Los Angeles. - Die gewilde M-Net-reekse Modern Family en Breaking Bad het Maandagaand op die...

  • Kry e-tol, al was hy 20 j. laas daar

    Hy was amper 20 jaar laas in Gauteng. Nóg Kobus Laing (73) van die Strand nóg enige voertuig wat...

  • ‘ANC-hoë het brief uitgelek’

    KAAPSTAD. – Die openbare beskermer (OB) het gister ’n harde vuishou ingekry in die hewige stryd...

  • Kouefront, sneeu en reën op pad Kaap toe

    Swaar reën, stormwind, sneeu, koue en vloede is op pad. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het inwoners van Kaapstad, die Overberg en die Wynland-distrik gewaarsku teen dié kouefront wat die Wes-Kaap môre sal tref. En nee, dié snerpende koue en storms is nie vreemd...

  • Trane in skoolsaal toe sy goud wen

    STELLENBOSCH. – Daar was ’n behoorlike gejuig en ’n gehuil van blydskap van haar medeleerders...

  • Talle gebreke in verslag onthul

    Oorweldigende bewyse dui daarop dat die polisie in Khayelitsha nie genoeg doen om inwoners in dié...

  • Minister sê oor haar ‘rasionele’ bekragtiging

    Faith Muthambi, minister van kommunikasie, moet vandag aan die parlement verduidelik hoekom haar...

  • Weermaghoof se weeldevlug kos belastingbetalers baie

    Die hoof van die Suid-Afrikaanse weermag, genl. Solly Shoke, het in April 2014 daarop aangedring om...

  • Humeure vlam op oor besteding

    Kras aanmerkings en aantygings oor diensverskaffers wat glo nie ’n behoorlike tenderproses...

  • Hoës was dit eens: Tree op

    Susan Shabangu, eertydse minister van minerale bronne, het bevestig dat sy ’n dag voor die...

  • ‘Dán moet Jan Taks my uitlos’

    PRETORIA. – 28 November is sy laaste betaaldag. Dan moet die ontvanger van inkomste hom uitlos....

  • Duisende rou by Brown-begrafnis

    Duisende mense het gister die begrafnis van Michael Brown, die 18-jarige swart inwoner van die...

  • ‘Wit polisie’ in Kaapstad kén die wet, sê Julius buite die hof

    PRETORIA. – Die “wit polisie” in Kaapstad kén die wet – anders as “ons medebroers” in Gauteng. Só het Julius Malema, EFF-leier, gister buite die Noord-Gautengse hooggeregshof hier gesê. Hy het verwys na verlede Donderdag se chaos toe die 25...

  • Sy brein nie soos vandag se babas s’n

    KAAPSTAD. – ’n Mikro-skandering van die Taung-kind het gewys dié hominied se brein het...

  • Vandalisme is groot probleem by hospitaal

    Vandalisme en ’n ontoereikende infrastruktuur is twee van die grootste uitdagings om ’n...

  • Kringtelevisie na Athlone, Bellville uitgebrei

    Die Kaapse stadsraad gaan binnekort sy kringtelevisiekamera-stelsel na gebiede soos Athlone en Bellville uitbrei. Volgens JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, is verskeie ander gebiede ook geïdentifiseer, maar is dit nog te vroeg om die...

  • Baaise span skiet al 3de Unicef-video

    PORT ELIZABETH. – Tien jaar nadat twee beste vriende met R100, ’n videokamera en ’n geleende rekenaar hul produksiemaatskappy gestig het, het hulle pas hul derde kontrak by Unicef (die Verenigde Nasies se Kinderfonds)...

  • Agri Herold se landboufees het ’n propvol program

    HEROLD. – Groot opwinding heers oor vanjaar se Agri Herold-landboufees, wat van Donderdag tot Saterdag plaasvind. Die fees is op die terrein van Tuinroete Agri se handelstak in Herold. Toegang is gratis. Die skou lok jaarliks talle besoekers en bied allerhande...

  • Botes onttrek haar aan SWD se marathonspan

    GEORGE. – Die onttrekking van die veteraan-atleet Annatjie Botes aan die Atletiek SWD-span wat op 21 September aan die Suid-Afrikaanse marathon-padwedloop (42,2 km) gaan deelneem, word as ’n groot terugslag vir die Suid-Kaap bestempel. Die wedloop vind in...

  • Veldtog begin om leeus Suid-Afrika toe te bring

    ’n Internasionale veldtog is begin om twee leeuwelpies wat in Spanje vir toerisme-doeleindes...

  • Hof en misdaad

    Polisie soek nóg sewe ná steniging

    Die 14 vroue van die township Ntafufu in Lusikisiki wat vir die steniging van twee vermeende verkragters aangekeer is, het gister in die hof verskyn. Die groep vroue word daarvan beskuldig dat hulle dié twee mans, albei 20 jaar oud, verlede week gestenig...

  • Israel teiken Hamas-huise

    Minstens agt Palestyne is hier dood in Israelse lugaanvalle en militante het vuurpyle op die suide...

  • VN veroordeel IS se ‘oorlogsmisdade’

    Die Verenigde Nasies (VN) het gister die “gruwelike, wydverspreide” misdade van die militante...

  • Oekraïense grens nié oorgesteek, sê Rusland

    Oekraïense magte het gister te staan gekom teen tientalle pantservoertuie wat deur die grens met...

  • Wêreld

    ‘Sirië sal met enige land saamwerk’

    Sirië sal sy samewerking gee aan enige interna­sionale poging om die Islamitiese Staat (IS) op sy plek te sit, het die Siriese minister van buitelandse sake, Walid al-Moualem, gister op ’n...

  • Een dood, twee beseer in skietery buite hof

    Die skietery gister by die Bishop Lavis-landdroshof waarin een man dood is, is moontlik...

  • R2,6 m.-borgtog om nie in selle te oornag

    Sewe van 22 aangeklaagdes het gister hier altesaam R2,6 miljoen opgedok om nie ’n nag in die...

  • O Wêreld!

    Koerier los man se as in winkel

    ’n Duitse vrou het haar oorlede pa se as ­agter ’n stapel bokse in ’n winkel gekry nadat die koerierdiens DHL nie die kruik betyds by die kerk kon aflewer vir sy begrafnis nie, het Bild gister...

  • Vervoernetwerk vir Eden-distrik vorder

    Dit is steeds onseker wanneer die nuwe geïntegreerde openbare vervoernetwerk hier in werking gaan...

  • Lili se aansoek om sy werk terug te kry, misluk

    ​Andile Lili se jongste aansoek by die appèlhof in Bloemfontein – om hom weer as raadslid by...

  • ​Polisie in Khayelitsha is oorwerk – Pikoli

    "Khayelitsha is baie moeilike gebied om te polisieer. Dit is een van die laaste nalatenskappe van...

  • Thuli 'hoor' ANC-lid het haar brief aan Zuma uitgelek

    Adv. Thuli Madonsela is “diep bekommerd” oor die persoonlike aanvalle van lede van die...

  • Julius: Donderdag was 'net die begin'

    Julius Malema, leier van die EFF, sê sy party gaan in die volgende vyf jaar 'n “kopseer” vir...

  • Julius: Sekwestrasie-saak 'gaan van rol geskrap word'

    As die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wou weet waar hy die geld kry om sy agterstallige...