Malema kry 2 weke se grasie

2012-02-07 00:00

Mnr. Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, is steeds president van die jeugliga, hoewel sy dae getel is.

Die Burger

VIDEO: Die Antwoord op die David Letterman-show

2012-02-07 10:19

Die Suid-Afrikaanse zef-rappers van die Kaap, Die Antwoord, het gister opgetree op die gewilde Amerikaanse TV-geselsprogram The Late Show with David Letterman.

Suid-Afrika

Varsity-rugbykoors vat vlam

2012-02-07 00:00

Rugbykoors het gister hier hoog geloop toe die Maties in hul eerste Varsitybeker-wedstryd van die seisoen teen die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) uitgedraf het.

Suid-Afrika

‘Aardverwarming’ rede vir hittegolf

2012-02-07 00:00

Die hittegolwe en uitermatige storms wat die Wes-Kaap die laaste tyd teister, is waaroor aardverwarming gaan – al hoe meer uitermatige weersomstandighede met hoër maksimum-temperature.

Suid-Afrika

Eetstaking teen Chappies-gebou

2012-02-07 00:00

Sy gaan nie haar eetstaking beëindig voordat die Wes-Kaapse regering sy planne vir die omstrede Chapmanspiek-tolplaza buite Houtbaai laat vaar nie.

 

Oscar Pistorius  hou sy trofee vas nadat hy gisteraand as die Wêreld-Sportpersoon van die Jaar met ’n Gestremdheid aangewys is by die Laureus-sporttoekennings in Londen. REUTERS

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Regter verwerp Roodt se appèlaansoek teen koerant

2012-02-07 00:00

Dr. Dan Roodt mag nie appelleer teen ’n bevinding van die nasionale persombudsman dat dit geregverdig is om na hom as verregs en ekstreem te verwys nie.

Wat sê jy?

Wat dink jy van aardverwarming?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Goeie onderrig verg ook respek

Om eerlik te wees: Ek gee nie ’n bloue duit om of ’n student ’n lesing bywoon met ’n hoed op die kop nie. Maar in ’n nasionale kultuur met weinig ontsag vir onderrig en leer, moet ’n mens daardie kultuur vestig deur die handhawing van ’n eenvoudige klasroetines.

 
Suid-Afrika

DA, ANC haaks oor ‘omkoop’ van lede

2012-02-07 00:00

’n DA-span is gister na die Theewaterskloof-munisipaliteit gestuur om beëdigde verklarings oor beweerde ANC-omkopery by twee DA-raadslede te gaan afneem.

binne die burger

Suid-Afrika

Zietsman dagvaar kykNet

2012-02-07 00:00

Die aktrise, kabaretster en sjef Elzabé Zietsman het ’n eis van R250000 weens beweerde laster teen kykNET, die vervaardiger van die skinderprogram Tonge Los, en al drie aanbieders daarvan ingestel.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Ghaddafi se seun eersdaags aangekla

2012-02-07 00:00

Kol. Moeammar Ghaddafi se “troonopvolgerseun” kan eersdaags in ’n hof aangekla word weens misdrywe wat onder sy pa se bewind gepleeg is – veral dié wat verlede jaar in Ghaddafi se laaste bloedige maande begaan is.

Nog in die Afdeling

Sake

Zuma sê dalk oor loonsubsidies

2012-02-07 06:02

Pres. Jacob Zuma sal waarskynlik Donderdag sy stilswye verbreek oor die loonsubsidie vir jong werkers wat hy twee jaar gelede in sy staatsrede aangekondig het..

Nog in die afdeling
 

Sport

Maties laat WP se vlag wapper

2012-02-07 00:00

As gisteraand se Varsitybekerrugby in die Kaap vir enigiets onthou gaan word, sal dit seker wees dat ’n telbord op ’n tydstip 2-0 gelees het.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

‘Mozart van die digkuns’ só onthou

2012-02-07 00:00

Szymborska 1923?–?2012?Q : Die Poolse digter Wislawa Szymborska (88), “een van ’n klein uitgelese groepie ­onmisbares in enige taal op Aarde” het die Nobelprys vir ­Letter­kunde in 1996 ontvang, maar in Suid-Afrika het haar werk mees­tal buite die kollig gebly.

Nog in die Afdeling

MyDieBurger

SA morpotte skree te veel ‘Wolf! Wolf!’

2012-02-06 00:00

Ons tjank te veel vir ons eie beswil. J.J. Harmse se “Vrae oor blaser ná Blitse teen Fidji vasval” (DB, 06.02) moet binne ’n ongelukkige konteks beoordeel word, naamlik ons onsportiewe gewoonte om skeidsregters verdag te maak ná verloorwedstryde.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Handige kontakte

Diens, aflewering, advertensies, nuuswenke. Hier is 'n lys kontakte by Die Burger.

Die Burger kommentaarbeleid

Hoe om onaanvaarbare kommentaar te rapporteer.

Jip!

Musiek, flieks, skole, sport... seks. Die webwerf vir tieners.

Die Burger op Facebook

Is jy op Facebook? Kom kyk na Die Burger se blad en sluit aan.

 
My News Header

SA morpotte skree te veel ‘Wolf! Wolf!’

Derek van Rensburg 17 menings | 302 keer gelees |

Ons tjank te veel vir ons eie beswil. J.J. Harmse se “Vrae oor blaser ná Blitse teen Fidji vasval” (DB, 06.02) moet binne ’n ongelukkige konteks beoordeel word, naamlik ons onsportiewe gewoonte om skeidsregters verdag te maak ná verloorwedstryde.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Scattered showers. Morning clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Passing showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 19-32°C Mostly sunny. Warm.
Dbn: 21-28°C Mostly sunny. Warm. PE: 21-27°C Afternoon clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.56 -0.13% Goudmynesektor
Rand/£ 11.96 -0.2%   2905.05 -0.11%
Rand/€ 9.93 -0.19% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1722.11 -0.07%   34065.05 -0.33%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr Powershift MY10
2012
R 169,990.00

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2007
R 139,899.00

LEXUS

IS-F 5.0 Luxury 8-sp AT
2010
R 559,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.