Skatte by Constantia kry voete

2012-05-22 00:00

Die herehuis by Groot Constantia, wat nou ’n Iziko-museum is en van die 17de eeu dateer, is Sondagaand van erfenisstukke ter waarde van tot R50miljoen beroof.

Sport

Parnell: Ek het niks verkeerd gedoen nie

2012-05-22 00:00

Die Indiese owerhede sál Wayne Parnell in hegtenis neem as hy positief toets vir die gebruik van dwelms, maar dié Suid-Afrikaanse krieketster sal eers oor twee weke weet wat sy lot is.

Suid-Afrika

VIDEO: Zuma-skildery sorg vir nóg groot trillings

2012-05-22 00:00

Die omstrede skildery waaroor pres. Jacob Zuma en die ANC vandag die Goodman-galery en City Press in die hof daag is nie net kru, onbeskof en disrespekvol nie, maar ook rassisties.

Suid-Afrika

WKOD-ondersoek na ‘verkragte’ seun afgehandel

2012-05-22 00:00

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het sy ondersoek na die beweerde verkragting van ’n seun (16) op ’n rugbytoer voltooi.

Suid-Afrika

Spanbousessie kos parlement R137 000

2012-05-22 00:00

?Die twee parlementêre komitees wat hulle besig hou met die departement van verdediging, het die naweek ’n wegbreek-spanbousessie op Waenhuiskrans gehou.

 

Studente se renmotor gggrom!  Chesire Adriaan, ’n ingenieurstudent by die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie, toets gister hul Formula-Student-renmotor op die Killarney-renbaan.Foto: Mpho Ndou | KSUT
Lees berig en kyk video hier.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Wêreld

Kanada se premier pronk ook kaalbas

2012-05-22 00:00

Dit is nie net in Suid-Afrika waar kunswerke van naakte politieke leiers opslae maak nie. ’n Skildery van ’n kaal Kanadese premier, Stephen Harper, word tans by die Kingston- openbare biblioteek in Ontario uitgestal, berig The Canadian Press.

Wat sê jy?

President Jacob Zuma en die ANC wil die Goodman-galery hof toe vat oor 'n kunswerk wat sy ontblote geslagsdele uitbeeld. Wat dink jy hiervan?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

Rubrieke

Cosatu is die nuwe Jakobyne

Onthou julle die Jakobyne onder leiding van Maximilien Robespierre in die Franse Revolusie? Wel, hulle leef en floreer in Cosatu onder leiding van Zwelinzima Vavi en daardie lafhartige dr. Patrick Craven.

Suid-Afrika

ANC se reaksie is ‘agterlik en ongeletterd’

2012-05-22 00:00

Die ANC se reaksie op Brett Murray se skildery The Spear, waarin pres. Jacob Zuma met ontblote geslagsdele uitgebeeld word, “getuig van ’n baie oppervlakkige denkwyse”.

 
Suid-Afrika

Kunstenaar ‘wou net draak steek met patriargie’

2012-05-22 00:00

Brett Murray het ’n ondersteunende beëdigde verklaring geskryf wat tot die Goodman-galery se betooghoofde gevoeg is. Dit is die eerste keer dat hy openlik reageer ná die bom verlede week oor sy skildery, The Spear, gebars het.

Suid-Afrika

ANC ‘verstaan nie bohaai oor Mdluli’

2012-05-22 00:00

Die ANC verstaan nie die bohaai oor lt.genl. Richard Mdluli nie, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gister gesê.

binne die burger

Suid-Afrika

‘SA wil goedere uit Israel nie boikot’

2012-05-22 00:00

Die regering se beoogde wetgewing oor die etikettering van produkte uit die besette Palestynse gebiede kom nie neer op ’n beplande boikot van produkte uit Israel nie.

Nog in die Afdeling

Wêreld

Duisende mense in Italië slaap in voertuie, skuilings ná hewige aardbewing

2012-05-22 00:00

Minstens 24 naskokke het plaasgevind binne enkele ure nadat ’n aardbewing in die noordooste van Italië Sondagnag ses lewens geëis. Die episentrum van die aardbewing van 6,0-sterkte was Finale Emilia, 36km noord van Bologna, en die diepte was 5,1km.

Nog in die Afdeling

Sake

Kongo bly klip in Vodacom-skoen

2012-05-22 05:00

Vodacom sukkel ná ’n jaar steeds om sy bedrywig­hede in die DRK te verkoop.

Nog in die afdeling
 

Sport

Clever bly in Japan

2012-05-22 00:00

Die Amerikaanse losvoorspeler Todd Clever gaan hom nie by die Stormers aansluit vir die res van hul Superrugby-veldtog nie.

Nog in die Afdeling

Vermaak en Kuns

In SA herskryf Magnet teater

2012-05-22 00:00

Die Magnet-teater het die afgelope naweek sy 25ste bestaansjaar gevier. Mariana Malan het die mylpaal van die teatergeselskap bygewoon.

Nog in die Afdeling

MyDieBurger

Prez het waarnemers uit talle kulture

2012-05-22 00:00

Dit was vir my ook ’n verleentheid om die omstrede skildery-foto van ons president te sien. Dit is nie bevorderlik vir die respek wat die publiek vir ons staatshoof behoort te hê nie. Daarom is sy verontwaardiging begryplik.

Nog in die Afdeling

Spesiale fokus

Handige kontakte

Wil jy adverteer? Navrae oor aflewering? Nuuswenke? Hier is 'n lys kontakte by Die Burger.

Die Burger kommentaarbeleid

Hoe om onaanvaarbare kommentaar te rapporteer.

Jip!

Musiek, flieks, skole, sport... seks. Die webwerf vir tieners.

Die Burger op Facebook

Is jy op Facebook? Kom kyk na Die Burger se blad en sluit aan.

 
My News Header

Prez het waarnemers uit talle kulture

Jacob Smuts 6 menings | 269 keer gelees |

Dit was vir my ook ’n verleentheid om die omstrede skildery-foto van ons president te sien. Dit is nie bevorderlik vir die respek wat die publiek vir ons staatshoof behoort te hê nie. Daarom is sy verontwaardiging begryplik.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Aanwysers

Rand/$ 8.24 1.06% Goudmynesektor
Rand/£ 13.05 0.91%   2402.61 1.33%
Rand/€ 10.55 0.85% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1587.08 -0.3%   33318.11 0.7%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 229,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2009
R 129,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Men
Women
Kom ons Kliek

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.